Back to All Events

IRF End year function

IRF YEAR END FUNCTION SATURDAY 25 NOVEMBER 2016

Good day all IRF members, as the year is drawing to a close we would like to once again give a little more back to our members.

Please join us on this date for our year end function.

This year we are doing something different – LAMBS ON THE SPIT!

·        Each member and their immediate family (wife and live in kids) are more than welcome.

·        Additional guests are welcome at cost of R70pp but please limit these and RSVP is absolute a must.

·        Bring own chairs drinks and cutlery

Bring some money for a raffle!

The format will just be a fun fly day, “fly and spit”, not in garden, do not worry.

Please bring a delta wing or foamy for the “Air Race” and bring your paintball gun if you have one.

We will also have a few GPS speed meters available during the day, there will be a special honor bestowed to the person that can clock the fasted speed during the day. Bring that speed plane.

PLEASE RSVP BY 20 NOVEMBER TO HANNESIRF@GMAIL.COM – THIS IS A MUST (Do not RSVP on Groups)

Provide number of immediate family and also number of additional portions needed.

IRV JAAREINDFUNKSIE 25 NOVEMBER 2016

Goeie dag alle IRF lede, soos die jaar is einde se kant toe staan ons wil graag weer 'n bietjie meer terug gee aan ons lede.

Vergesel ons asseblief op hierdie datum vir ons jaareindfunksie.

Hierdie jaar doen ons iets nuuts, LAMMERS OP DIE SPIT!

  • Soos altyd is elke lid en hul onmiddellike familie welkom (vrou en in bly kinders)
  • Gaste is welkom teen R70pp maar hou dit asb tot minimum en RSVP is MOET.
  • Bring eie stoele drankies en eetgerei

Bring geldjie vir “raffle”

Die formaat sal net 'n pret dag wees, "vlieg en spit". Nie in tuin nie so moet nie bekommerd wees nie.

Bring “foamie” vir die “Air Race” en ook jou “paintball” geweer.

GPS sal ook beskikbaar wees om spoed toetse te doen en spesiale eer sal die een wat vinnigste is te kom.

RSVP ASSEBLIEF TEEN 20 NOVEMBER BY: HANNESIRF@GMAIL.COM – DIT IS ‘N MOET (Moet nie op Groepe RSVP nie.)

Verskaf aantal onmiddellike familie en ook bykomende porsies benodig.

 

Earlier Event: November 18
IRF AGM